Odaenathus

Odaenathus
Koning van Palmyra
’n Borsbeeld, vermoedelik van Odaenathus.
Bewind 260-267
Opvolger Zenobia
Gade Zenobia
Kinders Hairan, Vaballathus, Herodianus
Vader Hairan

Lucius Septimius Odaenathus, of net Odaenathus (Aramees: ܐܕܝܢܬ, Oḏainaṯ; Grieks: Οδαίναθος, Hodainathos), was in die tweede helfte van die 3de eeu ’n heerser van Palmyra, Sirië, en later van die kortstondige Palmyreense Ryk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy